Go

connecting people to the gospel

Sermons from El Roi Ministries

Order El Roi Ministries Sermons By: Recent | Downloads | Amens

Wapenrusting en gebed

Die wapenrusting word in baie aangehaal en verwys as n manefistasie wat elke dag of gereeld gedoen moet word, maar hoe pas dit in by jou gebedsaksie ?

Amen

Amens

Die ware jy

Watse rol speel die liggaam om die ware jy - die gees en siel - vry te laat

Amen

Amens

Loflied tot Oorwinning

Ons verwar 'n Loflied soms met die ware bedoeling. 'n Loflied of Dankoffer is nie net 'n handeklap sessie nie. Om 'n Loflied te bring het n baie dieper betekenis.

Amen

Amens

Verklaring tot kindskap

'n Verklaring is bindend tot die gewete, en daarom word ons as kinders van God verklaar en self Jesus was deur die Gees tot kind van God verklaar.

Amen

Amens

Die hoop binne ons

In ons verwagting van Sy koms, verloor ons as kinders vd Here die Liefde en vryheid van Jesus wat in ons alreeds oorwinning bring

Amen

Amens

Previous12345