Go

El Roi Ministries

Elia se ekspedisie van geloof

Soms gebeur dinge op jou pad wat jou voor berei vir groter dinge. Elia het sy pad van geloof begin om op God te vertrou dat kraaie vir hom sal sorg. Dit als was in voorbereiding vir die groot oomblik toe Elia voor die Baalpriesters gestaan het en hul uitgedaag het om God op die proef te stel. Dit sou nie kon gebeur as Elia by die eerste toets gefaal het nie.