Go

connecting people to the gospel

Sermons from AGS Kairos bedieninge

Order AGS Kairos bedieninge Sermons By: Recent | Downloads | Amens

Die vloek van Meros

Meros is vervloek omdat hulle nie die Here tot hulp gekom het nie. Die Here werk deur mense en Hy verwag van ons om te help waar ons kan, binne ons vermoë.

Amen

Amens

God is in staat

God is in staat om te doen vêr bo ons verwagtinge. Hy is 'n soewereine God wat die onmoontlike kan doen. Jou verhouding is die middelpunt van die christelike lewe en hoe nader jy aan God beweeg hoe meer raak mens bewus van wat God in staat is om te doen.

Amen

Amens

Oop gesigte en geslote harte

In 2 Samuel 13 -17 lees ons van die konflik tussen Dawid en Absalon wat vir 11 jaar aangehou het. David het 'n oop gesig maar 'n geslote hart gehad. Ons harte moet verander. Dis 'n hele ander uitkyk en denkwyse oor hoe ons situasies hanteer. Jesus Christus was die grootste "Game Changer" ooit en hy alleen kan ons help deur die Heilige Gees om ons gesindheid en gedrag te verander.

Amen

Amens

Ek vra maar net

David het 'n vraag gevra wat almal kwaad en ongemaklik gemaak het omdat die vraag eintlik hulle vrees (ongeloof) na vore gebring het. David het nie na die reus Goliat gekyk nie, maar na die feit dat God aan hulle kant was. Hy wou weet....Wie is die man dat hy die slagordes van God durf uitdaag? Waar is God in jou situasie of krisis.....Ek vra maar net.

Amen

Amens