Go

AGS Kairos bedieninge

Oop gesigte en geslote harte

In 2 Samuel 13 -17 lees ons van die konflik tussen Dawid en Absalon wat vir 11 jaar aangehou het. David het 'n oop gesig maar 'n geslote hart gehad. Ons harte moet verander. Dis 'n hele ander uitkyk en denkwyse oor hoe ons situasies hanteer. Jesus Christus was die grootste "Game Changer" ooit en hy alleen kan ons help deur die Heilige Gees om ons gesindheid en gedrag te verander.